Begraafplaas H-kultuur

Die geografie van die Rigveda, met riviere en die ligging van die Swat- en die Begraafplaas H-kultuur aangedui.

Die Begraafplaas H-kultuur was ’n Bronstydperk-kultuur in Pandjab, Noordwes-Indië, van omstreeks 1900 v.C. tot omstreeks 1300 v.C. Dit word verbind met beide die laat fase van die Indusvalleibeskawing en die Indo-Ariese migrasies.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne